Babadierestories: Nag, Pikkewyntjie
20th September 2021Lotta se Lewe #12: Hoe Later, Hoe Kwaker
20th September 2021Babadierestories: Nag, Hasie
R145.00
Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat ’n hasie nodig het – lang ore om mee te luister, ’n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal kinders in ’n kits droomland toe stuur.
Out of stock
ISBN: 9780798182270
SKU: NB0448
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Prenteboeke (3+)
Tag: Amanda Wood