
My Gunsteling-Dierestories
6th October 2021
Op die Plaas – Emosiereeks: Karamel se Bene Bewe
11th October 2021My Gunsteling-Slaaptydstories
R170.00
Hierdie boek bevat 5 slaaptydstories wat kinders op ‘n opwindende verbeeldingsreis sal neem. Die stories wat ingesluit is, is Die plaasmuis en die dorpsmuis, Rooikappie, Hansie en Grietjie, Die dors duif en Die bondel stokke. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees!
2 in stock
ISBN: 9780798182331
SKU: NB0621
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Prenteboeke (3+)
Tag: Kobus Geldenhuys