
Dork Diaries #14 – Spectacular Superstar
14th February 2020
Vertel my ‘n Grappie
14th February 2020Zackie Mostert #17 Slaan ‘n Ses
R100.00
Die krieketseisoen is hier! Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan ’n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen! Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie. Toe hy ’n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom…
4 in stock
ISBN: 9780799397802
SKU: LP0448
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs