
Zackie Mostert Omnibus #3
19th March 2020
Hokaai, Lulu
19th March 2020101 Nagmerries
R260.00
Kom ontmoet die monsters onder jou bed … Spoke. Vampiere. Weerwolwe. Monsters. Wesens uit die buitenste ruimte. Hierdie briljante bibberboek bevat 101 stories, rympies en strokiesverhale wat jou hare sal laat regop staan, jou yskoue rillings sal gee – en jou tone sal laat omkrul van lekkerkry!
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9780799393835
SKU: LP0202
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (13+)
Tag: Jaco Jacobs