
101 Klop-Klop Grappe
13th July 2020
Magriet hou Konsert
13th July 2020101 Pouse-Grappe
R60.00
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!
Wat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?
’n Suurlemoen sonder brieke
Wat is die beste manier om ’n apie te vang?
Klim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.
1 in stock
ISBN: 9780799389616
SKU: LP0067
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, Funnies / Grappe, Jaco Jacobs, LAPA
Tag: Jaco Jacobs