
Croc & Pickle (Level 1, Book 7)
13th March 2023
Croc & Pickle (Level 1, Book 6)
14th March 2023Kuifie in Tibet
R160.00
Die vliegtuig waarop Kuifie se vriend Tjang is stort neer in die Himalajas . Daar is nie veel hoop dat enigiemand die ongeluk oorleef het nie. Kuifie droom egter dat Tjang steeds lewe en hy, Spokie en Kaptein Sardijn besluit om Tjang te gaan soek. Aanvanklik sukkel hulle om gidse te kry om die tog saam met hulle aan te pak. Dit is ’n gevaarlike missie en die plaaslike mense glo dat die Jeti in die omtrek is. Maar die verskriklike sneeuman bestaan mos nie werklik nie …
2 in stock
ISBN: 9781485311089
SKU: BX5687
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Herge