
50 Vrae oor… Die Menslike Liggaam
17th August 2020
Jungu Josh #1: Die Goue Kalbas
17th August 202050 Vrae oor… Hoe om my Planeet te Red
R80.00
Hierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor hoe om ons planeet te red. Kinders kan alles uitvind oor klimaatsverandering, bedreigde spesies en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die planeet en hoe om dit te red, geleer kan word. Wat nog, is dat daar ‘n bordspel binnein die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in
plakkaatformaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspelantwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en ‘n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur ‘n QRkode te skandeer! Die QRkode word met jou slimfoon se kamera geskandeer.
12 in stock