
Jungu Josh #1: Die Goue Kalbas
17th August 2020
Liewe Heksie – Leesboek #8
17th August 2020Absoluut Einstein
R185.00
Die outistiese Micha uit Amper Einstein is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia ogie oor hom hou. Sy’s die enigste meisie in die skool se Robotika-groep, wat vir die Grottobot Fest robot bou en programmeer. Die Vuilhonde en Micha stamp eers koppe, maar Micha en Bees vorm onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie.
1 in stock
ISBN: 9780624090403
SKU: NB0251
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tag: Christien Neser