
Te Poenankies vir Woorde-Idioominkleurboek
6th February 2025
Baby’s Baptism Bible
11th February 2025Baba se Aandenkingsbybel
R150.00
Stel jou klein kind bekend aan die wonders van geloof met Baba se Aandenkingsbybel. Kleurvol geïllustreer deur Honor Ayres, vleg hierdie betowerende versameling die belangrikste stories uit die Bybel saam tot ‘n maklik-verstaanbare verhaal van die Christelike geloof. Die stories word gekombineer met ‘n skatkis van pragtige kindergebede, wat jou kind deur oomblikke van nadenke, dankbaarheid en gebed sal lei.
Vang elke kosbare oomblik in die baba rekordboek bladsye vas, en skep ‘n blywende aandenking van jou kind se vroeë jare. Geniet die byvoeging van foto’s van baba en die gesin. Vul die familiestamboom in – volg die wortels van liefde en geloof wat generasies aan mekaar verbind.
Baba se Aandenkingsbybel is ‘n gekoesterde aandenking wat jou kleinspan op hulle geestelike reis sal vergesel. Maak die bladsye oop en kyk hoe jou kind se hart en siel groei, terwyl julle die krag van geloof en familie omhels.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Baby’s Keepsake Bible.
Vir kinders tussen die ouderdom van 0 tot 7 jaar.
2 in stock
9781991257253
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 16 × 21 cm |
Language | |
Pages | 142 |