
Bastian Blom #1 en die Pratende Portret
15th October 2020
The Princess in Black and the Hungry Bunny Horde
15th October 2020Bastian Blom #4 en die Magtige Moerasmonster
R170.00
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: • valstande, • ou brille, • posseëls met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.) • skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.) • porselein-uile, • en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!
Out of stock
ISBN: 9780799398786
SKU: LP0100
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs