Bibber Bobbejaantjie #1 – Bibber en die Slang
4th August 2016Bibber Bobbejaantjie #3 – Trieks maak Moles
4th August 2016Bibber Bobbejaantjie #2 – Bibber wat Hang daar om jou Nek?
R40.00
Daar heers groot konsternasie onder die bobbejaantjies toe hulle Slungel, die slang, om Bibber se nek gewaar. Skielik is Bibber, die ou bangetjie, almal se held. Bibber oorwin ook sy vrees vir boomklim toe hy sy vriend Slungel uit die hoë boom ‘red’. Vir die eerste keer in sy lewe voel Bibber spesiaal.
9 in stock
ISBN: 1313377
SKU: BX1623
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Lizette Murray