
Vrae en Antwoorde vir die Klaskamer Graad 4-7
15th May 2023
Vroteier – 7 Stink Stories
22nd May 2023Boeliebief – 7 Snaakse Stories
R100.00
Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief?
Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal?
Hoe lyk ’n verliefde volstruis?
Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang?
Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!
2 in stock
ISBN: 9781776251988
SKU: BX6100
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs