
Dr. Seuss – The Lorax
3rd February 2021
Goue Lint-Stories: Die Mooiste Fabels deur La Fontaine
9th February 2021Branderjaer
R230.00
Deidre Anker se lewe raak verstrengel met die van ’n bende van vyf seuns wat berug is vir die lewensgevaarlike en ekstreme stunts wat hulle uitvoer en video’s daarvan op youtube post. Deur haar ontstuimige verhouding met Louw, begin sy die Branderjaers se geheime ontrafel – soos die feit dat hulle Bloedskuld moet betaal deur dit uit te baklei in die Kring se arena. Daar is ’n prys om te betaal as jy met ’n Branderjaer deurmekaar raak . . .
1 in stock
ISBN: 9780798180481
SKU: NB0222
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tag: Joha Van Dyk