Loop Lag-Lag deur die Wetenskapklas
3rd September 2021
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis #2: Partytjiepret
3rd September 2021Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis #1: Soektog
R90.00
Clint Fryer is deel van ’n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die
kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders
wat alewig onder haar voete is, is net ’n hindernis vir haar … Min weet sy van die
avonture wat die kinders beleef!

In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets
soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan
sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad
was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem. Die mislike Dedrei,
die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem.
Clint en sy maats besluit om ’n soektog te loods en uit te vind wat aangaan .

1 in stock
ISBN: 9780639608150
SKU: LP0513
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Anzil Kulsen