Babalela #2: Diep, Diep in ‘n Donker Bos
21st March 2023Just Sisi
23rd March 2023Daar’s ‘n Towerponie in my Bed
R190.00
Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar ‘n geskenkpakkie: ‘n skulp, ‘n sepie, ‘n haarknippie en ‘n towerponie genaamd Reënboog sodat sy nie alleen voel nie. Reënboog, die towerponie gaan haar gewis deur die moeilike tyd help! Reënboog neem Lia op ‘n toweragtige reis en avonture waarvan ‘n mens slegs kan droom. ‘n Moet-lees-boek vir elke kind wat vertroosting nodig het in moeilike tye!
2 in stock
ISBN: 9780637001373
SKU: LP1825
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Martelize Faber