
Superskurk
21st August 2018
Pete Twiddlefeet and the Heart on his Sleeve
21st August 2018Dagboek van ‘n Wimpy Kid #9 – Hardepad
R180.00
’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees… tensy julle die Heffley’s is.
Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan ’n avontuur word – en hierdie is een wat die Heffley’s nie gou gaan vergeet nie.
2 in stock
ISBN: 9781485900405
SKU: BX0499
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Jeff Kinney