Greedy Mrs MacCready
26th June 2022The Wizard In My Shed : The Misadventures of Merdyn the Wild
27th June 2022Die alfa van Alfaville
R190.00
Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom ’n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie – waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg …
Wat volg is ’n avontuur met ’n wit Spider Alfa Romeo, ’n beste vriend en ’n Russies-Afrikaanse ingenieur – ’n storie so aksiebelaai soos die jongste Marvel-fliek!
Out of stock
ISBN: 9781776353859
SKU: LP0675
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Theresa van Baalen