Hoe om jou Draak te Tem #6 – ‘n Held se Gids tot Dodelike Drake
13th April 2021Little Princess: I Want Snow!
15th April 2021Die Avonture van Kuifie – Bestemming Maan
R130.00
In Die avonture van Kuifie – Bestemming maan word Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onverwags deur professor Sonneblom na die Sbrodjse Atoomnavorsingsentrum in Sildawië ontbied. Groot is hul verbasing toe hulle uitvind dat professor Sonneblom besig is om ’n reis na die maan te organiseer en van plan is om hulle saam te neem. Ná maande se voorbereiding vertrek hulle op die gevaarlikste reis wat nog ooit deur mense aangepak is …
Out of stock
ISBN: 9781485309956
SKU: BX2419
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)