In Opleiding: Wetenskaplike
22nd May 2019Pragtige Piesangs
23rd May 2019Die Beste Toebroodjie
R130.00
Die vreemdste, verbasendste, voortreflikste toebroodjie ooit! Markus word in die middel van die nag wakker en is BAIE lus vir ’n lekker toebroodjie. In die kombuis ontmoet hy ’n ysbeer en drie pikkewyne wat hom wil help om die BESTE, BRILJANTSTE, BOBAAS-TOEBROODJIE OOIT te maak. Maar daar is net een klein probleempie … Geniet ’n watertandlekker leeservaring met hierdie nuwe uitgawe van een van Jaco Jacobs se ou gunstelinge.
1 in stock
ISBN: 9780799394009
SKU: LP0310
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Jaco Jacobs