
My First Book Of Southern Africa Ocean Life
28th May 2020
Liewe Heksie – Leesboek #2
31st May 2020Die Boomhuis met 26 Vloere
R220.00
Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! En hulle het intussen baie bouwerk gedoen. Die boomhuis het nou 26 vloere! Daar is nou onder andere ook ’n moddergeveg-arena, ’n stampkarretjiesbaan, ’n anti-gravitasiekamer, ’n skaatsplankbaan en ’n doolhof wat so ingewikkeld is dat niemand nog ooit daaruit kon kom nie – tot nou toe …
En dis die laaste persoon op aarde wie hulle wil sien!
1 in stock
ISBN: 9781485310976
SKU: BX2304
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Andy Griffiths