
Die Dag toe die Draak Kom – Seuns
18th February 2019
Zackie Mostert #16 en die Fantastiese Fliek
19th February 2019Die Dag toe die Draak Kom – Meisies
R110.00
Hierdie boek takel die uiters belangrike kwessie van seksuele misbruik van kinders. Dié aangrypende verhaal dien om kinders in te lig en te bemagtig. Deur middel van ’n karakter en storie waarmee kinders kan identifiseer word die gevaartekens van seksuele misbruik uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ’n situasie op te tree. Daar is ‘n boek vir seuns en een vir meisies.
1 in stock
ISBN: 9780798178679
SKU: NB0115
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, Fanie Viljoen, School & Educational
Tag: Fanie Viljoen