The Pain and the Great One: Wheelies!
23rd January 2023POENANKIES – ‘n Versameling Kinderstories deur Bekendes
23rd January 2023Die Husse en die Klein Jakkalsies
R130.00
Wipper en Dapper is beste vriende. Hulle is ook Husse ; Husse met lang ore. Husse word gewoonlik blameer waneer dinge onverklaarbaar vreemd is en dit is presies wat vandag gebeur. Die Goedemoed landgoed se wingerde is oornag verwoes en die skuldige het spoorloos verdwyn. Terwyl Wipper en Dapper uit die werfhond se kake probeer bly, soek hulle na antwoorde. Wie het die wingerde verniel? En wie se klein spoortjies lê die hele plaas vol? Die Husse moet hulle onskuld bewys, maar hoe?
4 in stock
ISBN: 9780620891622
SKU: BX4125
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, On Special, Prenteboeke (3+)
Tags: Charmaine Nolte Milan Murray