Ses Blinde Muise en ‘n Olifant
28th June 2020Klapper die Drakie #4 en die Swart Ridder
28th June 2020Die Lelike Vyf
R160.00
“Ons vyf is misbaksels, ons voel ons kan ween;
so vaal en misvormd, o, waar moet ons heen?”
Ontmoet die vaal Blouwildebees, die giggelende Hiëna, die bles Aasvoël, die Vlakvark met sy vratte en die vuil Maraboe: alom bekend as die lelikste diere van die Bosveld … maar is hulle werklik so lelik?

Out of stock
ISBN: 9781485309420
SKU: BX2262
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Julia Donaldson