
Lekkerlag-Pretboek
10th October 2022
The Girl with Wings
21st October 2022Die Meisie met Vlerke
R220.00
Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in ‘n huis op wiele en moet elke paar maande na ‘n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik – iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik … Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie – veral nie twee kinders nie.
Out of stock
ISBN: 9781776251766
SKU: BX4223
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Publisher, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs