Sizwe Spring
10th July 2020Ek lees Self #5: Olifant en Seekoei trek Tou
13th July 2020Die Probleem Met Probleme
R160.00
Hoe om klaar te praat met ʼn Probleem …
Het jy al ooit ʼn Probleem ontmoet?
Hulle kan nogal Knapse Kêrels wees.
Maar moenie dat hulle jou broek laat bewe nie.
Daar is soveel dinge wat jy kan doen om hulle die hasepad te laat kies!
Kleuters en hul ouers sal sterk aanklank vind by die tema van hoe om probleme te bowe te kom.
Out of stock
ISBN: 9780799397918
SKU: LP0470
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Rachel Rooney