
Vertel my Nog ‘n Grappie
27th July 2020
Learn to Read (Level 2 #9) – Tippie and the Ants
27th July 2020Die Projek Reeks (3 in 1)
R280.00
Boeke vol avontuur met ʼn sprokiesverhaal-kinkel …
Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel in een lekkerlees omnibus.
Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het winkels in die winkel kompleks, Ninapark. Hier het die drie maats allerlei opwindende avonture. En elke avontuur klink amper soos ‘n sprokie …
Out of stock
ISBN: 9780639601229
SKU: LP0307
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Maritha Snyman