
The White Giraffe Series: The Last Leopard : Book 3
16th August 2022
The White Giraffe Series: Operation Rhino : Book 5
17th August 2022Die Seerowers #3 en die Monster se Skat
R185.00
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Hierdie keer soek hulle na ‘n skat, maar ‘n vioolspeler waarsku hulle teen ‘n monster wat almal wat sy goud wil kom steel, OPVREET … Dit is die derde titel in die gewilde Seerower-reeks! ‘n Lekker leeservaring vir kinders wat pas hulle eerste hoofstukboeke begin lees het.
1 in stock
ISBN: 9780798182911
SKU: NB0844
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (9+)
Tags: Jonny Duddle Kobus Geldenhuys