Harry Potter #2 en die Kamer van Geheimenisse
21st May 2024Astrochimp
22nd May 2024Die Stoutste klas op Aarde #4 – Raak Wild!
R195.00
Volgens die skoolhoof, Mev. Brombom-Bredeboud, is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink.
Maar Alex en Manjit het nie letterlik bedoel om Tanne vir ‘n War of the Wizards-speelkaart te verruil en hom in die skool los te laat nie. En hulle het ook nie letterlik bedoel om skuim oral in die klaskamer en oor Mev. Brombom-Bredeboud te laat ontplof nie. Hierdie goed gebeur net!
2 in stock
ISBN: 9780798184281
SKU: NB1624
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Joanna Nadin