
Boudebiljoenêr
26th June 2020
Rotburger
26th June 2020Die Tandeterroris
R215.00
Die dorp word bedreig. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag. Kinders sit slapenstyd ’n tand vir die tandfeetjie onder hulle kussing, en soggens word hulle wakker en kry … ’n dooie slak, ’n lewendige spinnekop, honderde oorkruipers wat onder hulle kussings kriewel en krioel.
Daar is bose magte aan die werk. Maar wie of wat sit daaragter?
Out of stock
ISBN: 9781485305590
SKU: BX0672
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: David Walliams