Die Ware Avonture van Adelie & Riley #2 – Die Amadidas
17th March 2023Babalela #3 – Los ons uit!
17th March 2023Die Ware Avonture van Adelie & Riley #1 – Die Swembadmonster
R140.00
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip …In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ’n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang.Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.Maar hoekom is daar ’n stuk slymerige poot wat agter bly?
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9780637001335
SKU: LP1620
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Felicia Snyman-DuToit