
Jump
13th February 2025
Die Ware Avonture van Adelie & Riley #4 – Die Wakker Akkers
17th February 2025Die Ware Avonture van Adelie & Riley #3 – Die MOEsters
R160.00
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!
Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip …
In “Die MOEsters” gaan Adelie en Riley se gesin almal saam op vakansie. Hulle bly op ’n pragtige plaas waar daar allerlei plaasdiere wei. Maar hoekom tree die beeste ewe skielik snaaks op? Amper asof hulle zombies is … Hoe gaan Adelie en Riley uit die penarie kom?
4 in stock
ISBN: 9780637007627
SKU: LP2131
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Felicia Snyman-Du Toit