Animal Teams
8th April 2024Diere Maniere: Miekie Maak haar Merk
8th April 2024Diere Maniere: Katryn Kry ‘n Ster
R100.00
Dit is Katryn se eerste dag by die nuwe skool. Sy voel bang en onseker, maar maak gou nuwe vriende.
Katryn deel haar toebroodjies met ‘n klasmaat en red ‘n verskrikte duif.
Hierdie oulike verhaal oor ‘n vriendelike en behulpsame sebratjie leer kinders dat alle emosies belangrik is, en dat ons in enige situasie empatie en respek kan betoon.
1 in stock
ISBN: 9781776253845
SKU: BX7291
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)