Animal Teams
8th April 2024Diere Maniere: Miekie Maak haar Merk
8th April 2024Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn
R100.00
Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie. Met ‘n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om ‘nee’ te sê. Hierdie oulike verhaal oor ‘n bang olifantjie leer kinders dat alle emisies belangrik is, en dat dapperheid vir almal anders lyk.
2 in stock
ISBN: 9781776253821
SKU: BX7292
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Wendy Maartens