Diere Maniere: Miekie Maak haar Merk
8th April 2024Dagboek van ‘n Wimpy Kid #02 – Rodrick Regeer
9th April 2024Diere Maniere: Simon Staan sy Man = Maartens
R100.00
Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek. Hy is ook hartseer toe sy hondjie doodgaan en hy by die skool geboelie word. Met Mamma se hulp leer hy egter dat mens glad nie skaam hoef te voel om te huil nie. Wanneer hy ‘n nuwe stokperdjie kry, begin hy sterker en minder alleen voel. Hierdie oulike verhaal oor ‘n hartseer leeutjie leer kinders dat alle emosie belangrik is, en dat moeilike situasies ons kan help om ons innerlike krag te ontdek.
2 in stock
ISBN: 9781776253869
SKU: BX7294
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)