
Skool vir Talente #2 – Tweede Periode: Kragonderbreking!
26th January 2024
World’s Cutest Cats & Kittens in 3-D
26th January 2024Dis Mos nou Afrikaans! Graad 8-12 EAT
R295.00
Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ‘n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9781776073740
SKU: NB1614
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tags: Henriette Turner Suneen Laing