
Stories vir Pikkies en Peuters
18th May 2020
Rooimiere in-die-broek-Idioom-Inkleurboek
21st May 2020Doel!
R270.00
Sokker soos jy dit nog nooit vantevore gesien het nie! ’n Fees van sokkerfeite, asook alles wat jy moet weet oor die aksie op die veld en agter die skerms in die stadion. Word ’n sokkerkenner met hierdie boek wat jou alles oor sokker sal leer. Die boek bevat allerlei wenke, statistieke, en nuttige inligting wat strek van die oorsprong van sokker tot die FIFA Wêreldbeker.
Out of stock
ISBN: 9780799394870
SKU: LP0539
Categories: Afrikaans, Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational