
Diereverkenners: Lola en die Singende Orgidee
13th July 2020
Prettige Feite: Plaasdiere
13th July 2020Doendinge vir Elke Dag van die Jaar
R140.00
Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Die boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê nie.
6 in stock
ISBN: 9780639600642
SKU: LP0464
Categories: Afrikaans, Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, Fanie Viljoen, LAPA, School & Educational
Tag: Fanie Viljoen