Hokaai, Lulu
19th March 2020Justin Fortuin, Skattejagter
19th March 2020Dromers
R170.00
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk … sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme wat by die huis op hom wag.
Sy beste vriendin, Tasha, sê altyd hy moenie toelaat dat ander mense sy vonk steel nie. Maar sy weet nie van die dinge wat by sy huis gebeur nie. En dalk is dit beter so. Wat sal sy van hom dink?
Op ’n dag sien iemand Byron se talent raak. Hy kry saam met ’n groepie ander township-kinders die kans om deel te wees van ’n glansryke vertoning by die kunstefees. Die kans om groot drome te droom …
3 in stock
ISBN: 9780799383621
SKU: LP1009
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (13+)
Tag: Fanie Viljoen