
Skool vir Talente – Eerste Periode: Oorverdowend
21st November 2022
Dagboek van ‘n Wimpy Kid #17: Oorvol Duk
21st November 2022Druk speel!
R280.00
Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as ’n genre in jou klas moet behandel? Druk speel is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto’s van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik.
Aspekte soos die volgende word bespreek:
- verskillende vorme van films
- kamerawerk
- redigering
- kostuums en grimering
- musiek en klank
- hoe om resensies te skryf
2 in stock
ISBN: 9781776355525
SKU: LP1577
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, LAPA, School & Educational
Tag: Leon van Nierop