
Alex Rider #9 – Scorpia Rising
6th July 2020
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
6th July 2020Eisteddfod-pret #2: Nog Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool
R280.00 Original price was: R280.00.R255.00Current price is: R255.00.
Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by ‘n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters – met ‘n fokus op gedramatiseerde poësie – verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer.
1 in stock
ISBN: 9780798180245
SKU: NB0175
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, School & Educational
Tags: Gloudine Kellerman Jonelle du Toit Tumi Steyn