
Ek Lees Self #18 – Sprinkaan leer Werk
3rd June 2020
Zack Attack Omnibus (3 in 1)
3rd June 2020Ek Lees Self #8 – Jakkals en Wolf wil Boer
R60.00
Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak ‘n draai in Boer se skaapkraal om ‘n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam ‘n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf ‘n streep te trek of nare poetse op hom te bak. ‘n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige, bekostigbare dierestories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
3 in stock
ISBN: 9780639607986
SKU: LP0286
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+)
Tag: Wendy Maartens