Curious Questions & Answers: Space
15th November 2024Top Model – Dress Me Up: Doggy
20th November 2024Geldwolfie
R150.00
Daar is iets wat Wolfie baie graag wil hê, maar dit is baie duur. Hy moet sy maanmunte spaar! Wolfie werk hard. Hy leer hoe om sy maanmunte om te draai en kort voor lank kan hy koop wat sy hart begeer … ’n blinknuwe fiets! Hierdie pragtige volkleurprenteboek help kinders speel-speel leer wat dit beteken om te spaar en oordeelkundig met geld te werk. Geskryf deur die veelbekroonde Afrikaanse kinderboekskrywer, Jaco Jacobs met illustrasies deur Gabi Boy.
6 in stock
ISBN: 9781485314387
SKU: BX8525
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Jaco Jacobs