
Moeps die Mops
24th July 2020
Vertel my Nog ‘n Grappie
27th July 2020Grilgrypers #6: Die Geheim van die Spookwerf
R130.00
Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na ‘n piepklein huisie op ‘n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van ‘n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaardige Wayne ontmoet, vind sy boonop uit dat die skrootwerf meer as een spokerige geheim wegsteek . . .
3 in stock
ISBN: 9780798180702
SKU: NB0289
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Publisher, Storieboeke (9+)
Tag: De Wet Hugo
You may also like…
-
Grilgrypers #1: Die Vloek Van Vreesbaai
R195.00Original price was: R195.00.R160.00Current price is: R160.00.