
Going Wild and Other Stories
11th October 2021
Beast Quest: Jurog, Hammer of the Jungle
14th October 2021Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels / English-Afrikaans
R220.00
‘Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans-Engels/English-Afrikaans is ‘n splinternuwe toevoeging tot Pharos se skoolwoordeboekfamilie vir leerders van graad 1 tot 4. Leerders raak op ‘n eenvoudige manier vertroud met hoe ‘n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik.
Volwaardige eerste tweetalige woordeboek.
Al die sigwoorde en spelwoorde op een plek.
Ondersteun lees- en taalvaardigheid.’
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9781868902408
SKU: NB0688
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, English, School & Educational
Tag: Pharos
Description
9781868902408
Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 15 × 23 cm |
Ages | |
Language | |
Pages | 226 |