
Om Teen Treine te Skree -11 Nuwe Dramas vir Hoërskole
18th May 2024
Die Goorste Week Ooit: Woensdag
20th May 2024Harry Potter #1 en die Towenaar se Steen
R250.00
Harry Potter se lewe verander op die dag wat ‘n posuil ‘n geheimsinnige brief by die Dursleys aflewer: ‘n brief wat Harry nooi na ‘n ongelooflike plek wat hy – en almal wat oor hom lees – nooit sal vergeet nie. Dit is juis op Harry se elfde verjaardag wat hy die verstommende nuus kry: Hy is ‘n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. ‘n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin!
2 in stock
ISBN: 9780798184380
SKU: NB1679
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tags: J.K. Rowling Janie Oosthuysen