
Cat’s Little Book of Pawsitivity
13th June 2024
Nina-Omnibus: Die Awesome Speurklub
13th June 2024Harry Potter #3 en die Gevangene van Akaban
R250.00
Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog ’n ongewone jaar op Hogwarts. Sirius Black, ’n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap – en hulle sê hy is op Harry se spoor. Boonop sien professor Trelawney ’n aaklige voorbode oor die dood in Harry se teeblare . . . Maar miskien is die vreesaanjaendste ding van alles die Dementors wat die skoolgronde patrolleer . . .
1 in stock
ISBN: 9780798184403
SKU: NB1681
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tag: J.K. Rowling