
Die Goorste Week Ooit: Donderdag
30th August 2024
Harry Potter #4 en die Beker Vol Vuur
30th August 2024Harry Potter #5 en die Orde van die Feniks
R350.00
Donker tye het aangebreek op Hogwarts. Ná die Dementors se aanval op sy neef Dudley, besef Harry Potter dat niks Voldemort sal stuit om hom te vind nie. Al is daar diegene wat die Donker Heer se terugkeer ontken, is Harry nie alleen nie: ’n Geheime orde vergader by Grimmauldplein om teen die Donker Magte te veg. Harry moet professor Snape toelaat om hom te leer hoe om homself te beskerm teen Voldemort se wrede aanvalle op sy gedagtes. Maar hulle word sterker en Harry se tyd raak min . . .
1 in stock
ISBN: 9780798184427
SKU: NB1626
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tag: J.K. Rowling