
The Breakfast Club Adventures #5
21st January 2025
Adventures Unlimited #01: Land of Lost Things
21st January 2025Harry Potter #7 en die Skatte van die Dood
R350.00
Terwyl Harry Potter in die sykar van Hagrid se motorfiets klim en in die lug opstyg om Ligusterlaan vir die laaste keer te verlaat, weet hy Heer Voldemort en sy Doodseters is nie ver agter nie. Die beskermende towerspreuk wat Harry tot nou toe veilig gehou het, is verbreek, maar hy kan nie aanhou wegkruip nie. Die Donker Heer blaas vrees in alles waarvoor Harry lief is, en om hom te stop, sal Harry die oorblywende Horcruxe moet vind en vernietig. Die laaste stryd moet begin . . .
1 in stock
ISBN: 9780798184441
SKU: NB1719
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tags: J.K. Rowling Kobus Geldenhuys