Hoekom Nie? – Meer as 1,111 Vrae en Antwoorde vir Nuuskierige Agies
30th October 2023Where’s Wally in Hollywood
30th October 2023Hoe Gril Ek Nou
R150.00
Van ’n teddiebeer wat lewend word, tot ’n snotmonster wat ’n koshuis terroriseer en ’n spookmeisie wat in die middel van die nag in jou oor fluister. Hierdie bundel bevat 11 naelkou-lekker kortverhale deur twee skrywers wat presiés weet hoe om al die hare op jou kop regop te laat staan.
Die laaste storie is boonop ekstra spannend en onvoorspelbaar, aangesien dit as ’n aflosverhaal geskryf is – een hoofstuk elk, afwisselend deur hierdie twee grilverhaal-meesters.
2 in stock
ISBN: 9780798184076
SKU: NB1600
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB
Tags: DeWet Hugo François Bloemhof