
101 Nagmerries
19th March 2020
Dromers
19th March 2020Hokaai, Lulu
R170.00
Die groot dag het eindelik aangebreek … Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie – ’n ponie! Kort voor lank begin sy met rylesse. Lulu is in haar noppies toe sy hoor die ryskool beplan ’n piekniek in die veld. Al die ruiters en hul ponies mag spesiale kostuums dra. Lulu kan nie wag om ’n oulike kostuum vir haar en haar ponie te ontwerp nie! Sy droom daarvan om eendag ’n beroemde modeontwerper te word. Die uitstappie loop onverwags skeef en Lulu beland binne-in haar grootste avontuur nóg!
Out of stock
ISBN: 9780799389371
SKU: LP0176
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Fanie Viljoen, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Fanie Viljoen